Twee lesers kan elk 'n dubbelkaartjie wen om op 28 Julie na Sandveldstories met Marga van Rooy by die Pierneefteater te gaan kyk. Die vertoning begin om 10:00.
Registreer op die webtuiste en beantwoord dan die maklike vraag.