Tuisblad / Nuus / Munisipale kantore toe tydens Kersseisoen

Die Tshwane-metroraad se kantore sal op 21 Desmber om 12:00 sluit en eers weer op 3 Januarie 2013 oopmaak.

Die volgende munisipale betaalpunte en kliëntedienssentrums sal wel op 24, 27 en 28 Desember oop wees om kliënte met navrae en betalings te help:

BKS-gebou in Pretoria.

Akasia

Mamelodi

Atteridgeville

Soshanguve

Olievenhoutbosch

Eersterust

Ga-Rankuwa

Hammanskraal

Temba

Beirut

Mabopane X

Mabopane B

Bodibeng

Bronkhorstspruit

Zithobeni

Rethabiseng

Dark City

Rayton

Cullinan

 

 

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Maandag 2013-05-20
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 10° - 25° icon
PTA 10° - 21° icon
JHB 8° - 19° icon
BLOEM 6° - 23° icon
DBN 13° - 23° icon
PE 10° - 26° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs