Tuisblad / Artikels / Skoonhede vier fees by Atterbury-teater

Die huidige asook voormalige wenners van die Mej. Verenigde Nasies-kompetisie het onlangs by die Atterbury-teater bymekaar gekom om dié glanstitel se tiende bestaansjaar te vier. Naas Botha en Heinz Winckler het aan al die kroondraers van die afgelope dekade ’n medalje oorhandig.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Dinsdag 2013-05-21
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 13° - 26° icon
PTA 8° - 25° icon
JHB 7° - 22° icon
BLOEM 4° - 23° icon
DBN 13° - 25° icon
PE 11° - 30° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs