Tuisblad / Nuus / Grootbroer hou jou dop, ou Breëlip

Die Rietvlei-natuurreservaat se belangrikste inwoners word nou 24/7 dopgehou. Dít is te danke aan ’n elektroniese mikroskyfie-stelsel wat dié witrenosters se bewegings monitor. Stropers het twee renosterkoeie in Maart 2010 in die reservaat afgemaai vir hul horings. Die stropers het ’n helikopter en pylgewere gebruik om die renosters te stroop. Die Tshwane-metro se bewaringsowerhede het daarna besluit om die oorblywende renosters se horings af te sny. Volgens Riaan Marais, bestuurder van dié reservaat, weet hulle nou ten alle tye waar die renosters is.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Maandag 2013-05-20
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 12° - 24° icon
PTA 8° - 22° icon
JHB 8° - 21° icon
BLOEM 4° - 22° icon
DBN 14° - 24° icon
PE 13° - 24° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs