Woensdag 23 April 2014
Tuisblad / Dié onnies het hare op hul tande

Onderwysers moet soms hare op hul tande hê in die klaskamer, maar ’n groep mansonderwysers by die Laerskool Constantiapark het dit ’n stap verder geneem. Dié manne het gedurende November (of dan Movember) met harige bolippe klas gegee as bewys van hul toewyding aan manlike gesondheidsbewusmaking.

  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Petrolprys
Raak die petrolprys jou sak?
Ja, ek sny my rieme al dunner.
Net 'n bietjie, maar ek kan dit nog hanteer.
Petrol is duur, maar dit raak my nie juis nie.
top
bottom