Carla van der Spuy gesels oor haar boek Mens of Monster by die Grafitti-boekwinkel in die LynnwoodBridge-winkelsentrum. Die praatjie begin om 18:00. Koste beloop R40p.p.