Mimi Coertse by die Atterbury-teater
Mimi Coertse by die Atterbury-teater
Begindatum: Sondag, 2012-12-09
Begintyd: 16:00
Einddatum: 2012-12-09
Waar: Atterbury-teater
Kategorie: Vermaak
Koste: R 140.00
Herhaling: niks
Kontaknommer: 0124711700

Die Bel Canto Ensemble gaan bekende Kersliede opvoer onder die leiding van Mimi Coertse. Die ensemble bestaan uit: Louette Johnston, Loveline Madumo, Veramarie Meyer, Jonathan Watkins, Given Mabena en Mziyanda Zita. Hulle gaan die verhoog met nog 12 ander engelstemme deel en gaan deur die begaafde pianis, Willem Luitingh, begelei word.

Kry 'n ander gebeurtenis  
  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Woensdag 2013-05-22
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 14° - 21° icon
PTA 6° - 24° icon
JHB 5° - 22° icon
BLOEM 4° - 24° icon
DBN 14° - 28° icon
PE 13° - 23° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs